Truitjie roer my nie : oor Kempton en ander k-woorde / Schalk Bezuidenhout & Erns Grundling.

Wat beteken dit as 'n jong Afrikanerman jou beskryf as "nogals orraait"? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar in die wêreld is die berugte Pomona Spur? In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk - en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundlin...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Bezuidenhout, Schalk (Author)
Grundling, Erns (Author)
Language:Afrikaans
Language and/or Writing System:
Text in Afrikaans.
Published: Kaapstad : Queillerie, 2018.
Edition:Eerste uitgawe.
Subjects:
Genre:
Physical Description:221 pages, 8 pages of plates : illustrations ; 20 cm
Format: Book
Description
Summary:
Wat beteken dit as 'n jong Afrikanerman jou beskryf as "nogals orraait"? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar in die wêreld is die berugte Pomona Spur? In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk - en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundling - die bisarre en hartroerende dinge wat hy oorgekom het op sy reise regoor die land na oral waar 'n mikrofoon en 'n dronk gehoor hom inwag.
Call Number:PN1969.C65 B49 2018
ISBN:9780795801778
0795801777
9780795801785
0795801785
9780795801792
0795801793
Action Note:
copy1 Committed to retain 20200101 20341231 MI-SPI http://www.mcls.org/engagement/mi-spi/ MiEM